Stuur roofdiere terug na die natuur

Welkom by die webblad van die E-Shepherd – u oplossing tot problem met roofdiere. Boere in Suid-Afrika is konstant in 'n stryd gewikkel met die ewig-toenemende problem van roofdiere (spesifiek jakkalse en rooikatte) wat hul skape aanval en groot finansiële skade veroorsaak. Na benadering word ongeveer 5 300 skape daagliks verloor as gevolg van roofdiere – 'n verlies van meer as R1.2 bljoen per jaar.

Die oplossing

E-Shepherd is 'n suksesvolle, nie-giftige oplossing tot die problem van roofdiere wat skape steel. Die produk weer roofdiere af en dwing hulle terug na hul natuurlike prooi.

Ons fokus

Die E-Shepherd se fokus is om aanvalle deur roofdiere op skape te verminder. Dit moet bereik word deur 'n produk wat ekologies en eties aanvaarbaar is, met geen negatiewe impak op natuurlike biodeversiteit nie.

Ons Produk

01 02 03

Een volledige eenheid...

Die aanbevole verhouding is 1 vir elke 10 skape.

Vervangingsbattery...

Die nuwe battery word verskaf met 'n nuwe seël en 'n stel skroewe.

Vervangingshalsband...